January 20, 2017

ATKV-Oesfees, Solms-Delta 10 years old on 25 March 2017

The ATKV-Oesfees at Solms-Delta, Franschhoek, will be celebrating another year’s successful wine harvest on Saturday, 25 March 2017. Join the workers of the valley, along with […]
January 20, 2017

ATKV-Oesfees 25 Maart

Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en eienaars kom elke jaar op hierdie dag bymekaar om […]
March 8, 2016

Solms-Delta music projects

DELTA SOETSTEMME The Solms-Delta Music van de Caab project chamber choir has established a glowing reputation for foot tapping, lekker performances in Cape folk music styles, […]
January 27, 2016

Dis weer tyd vir die 2017 ATKV-Oesfees!

Dis amper tyd vir die Oesfees en more word die grasperke van Solms-Delta wynlandgoed vol gepak om die einde van nog 'n suksesvolle oesjaar te vier. Dis die grootste makietie wat jy nie gaan wil mis nie!

Die ATKV-Oesfees vier vanjaar sy tiende bestaansjaar by Solms-Delta Wynlandgoed. Op Saterdag, 25 Maart kan jy jou kom verlustig aan 'n verskeidenheid kunstenaars, kos, wyn en Bolandse samesyn!

Kunstenaars

March 3, 2016

Papier Family Band

Marthinus Papier was born on 15 February 1919, and resided in Hopefield, Western Cape. In 1923, the family moved to Groot Drakenstein near Franschhoek, were he went to school, […]
February 12, 2016

Die Wasgoedlyn Projek

Die Wasgoedlyn word al van wye oorde beskuldig dat hulle ‘n nuwe golf vars stemme oor die Afrikaanse musieklandskap laat spoel. Die mees kreatiewe veelsydige musikante met vele […]
February 2, 2015

Radio Kalahari Orkes

Radio Kalahari Orkes word gelei deur Ian Roberts as die hoof kitaarspeler en sanger. Hulle gebruik outentieke akoestiese instrumente soos `n blikkitaar, mondfluitjie, banjo, mandolien, viool […]

Foto's

January 12, 2017

Stalletjies

January 12, 2017

Radio Kalahari Orkes

Nuus

February 2, 2015

ATKV- Rieldanskampioene

Rieldans is een van die oudste vorms van dans. Dit kom van die Khoi-San wat dans gebruik om stories te vertel. Dit word ‘ikhapara’ genoem deur […]
January 26, 2015

ATKV-Oesfees sê dankie met ’n dag van dans, sang en koeksisters

Cape Winelands berig dat meer as vyf duisend feesgangers die grasperke van Solms-Delta wynlandgoed vol gepak het Saterdag 22 Maart by die ATKV-Oesfees soos hul die einede van die Kaapse Wynlande se oes in `n dag van musiek, kos en wyn vier.